Ringbalklub vier groei, talent en gees

Die Barbarian Ringbalklub het hul jaarlikse prysuitdeling by Anna’s Pub gevier en ons plaaslike spelers het behoorlik geskitter!

Ringbalklub vier groei, talent en gees
Barberton Barbarian Dames Ringbalspan. Foto's verskaf deur die Barbarians Ringbalklub.