News Nelis bring passie, sport en visie na die Laeveld Nelis Bodenstein is die nuwe adjunkhoof by Laerskool Barberton Primary. Suné en Nelis Bodenstein wat hul wortels verskuif na Laerskool Barberton.
📽️ Kultuurkonsert sorg vir hope pret Weens ’n propvol jaarprogram is daar besluit om eerder vanjaar ’n kultuurkonsert as die tradisionele musiekblyspel aan te bied.
Moira’s Magical Fairy Garden come to life Barberton Nursery School's annual concert, Moira’s Magical Fairy Garden, enchanted audiences with tiny snails, buzzing bees, wriggling caterpillars and playful rabbits.
Sewe instrumente en nege medaljes vir musiek Marlese van Veen is ’n musikant met nege internasionale medaljes, sewe instrumente en ’n besonderse talent om musiek op gehoor te speel.